Pous Eugenius IV

Pous Eugenius IV
Geboortenaam Gabriele Condulmer
Pontifikaat begin 3 Maart 1431
Pontifikaat eindig 23 Februarie 1447
Voorganger Martinus V
Opvolger Nicolaas V
Gebore 1383
Venesië, Italië
Sterf 23 Februarie 1447
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Eugenius

Eugenius IV was die 207de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1431 tot 1447. Hy was 'n kardinaal-nepoot van Pous Gregorius XII ('n broer van sy ma) en ook die oom van die latere Pous Paulus II. Tydens sy bewind op 30 Mei 1431 sterf Johanna van Arkel op die brandstapel.


Developed by StudentB